Vat Jesus Huis Toe Werner Strauss
TRAILER
Download/Embed
Vat Jesus Huis Toe
Werner Strauss
SESSIONS TIME
1. Fasiliteerder: Beoefen God se ... 7 MINS
2. Beoefen God se teenwoordigheid 15 MINS
3. Fasiliteerder: Praat met God 4 MINS
4. Praat met God 19 MINS
5. Fasiliteerder: Pas die Bybel ... 5 MINS
6. Pas die Bybel toe 20 MINS
7. Fasiliteerder: Werk tot Sy eer 4 MINS
8. Werk tot Sy eer 11 MINS
9. Fasiliteerder: Getuig van Sy ... 4 MINS
10. Getuig van Sy goedheid 14 MINS
11. Fasiliteerder: Dien almal 5 MINS
12. Dien almal 13 MINS

Publisher:   TD Kerk - 2021
 
Keywords:
afrikaans

Een van die grootse uitdagings vir Christene vandag is om die Jesus van Sondag, elke dag te beleef. Dikwels is daar ‘n wêreldse verskil tussen ons Sondag Christenskap en ons Christenskap in die week. Kerk op Sondae is so ingerig dat dit vir ons maklik is om Jesus te ervaar. Maar dan kom Maandag... Wie weet waarvan ek praat? Alles in daardie leefwêreld bewerk dikwels die teenoorgestelde ervaring!

Vat Jesus Huis Toe is ‘n ses weke veldtog vir gemeentes om gelowiges te bemagtig om die Jesus van Sondag, elke dag te beleef. Dit is pret, prakties, en uitdagend. 

Alhoewel die veldtog sekerlik alleen gedoen kan word, word die volle belewenis en inpak ontsluit wanneer ‘n hele gemeente dit in groepe saam doen. Elke week word ‘n tema hanteer. Dit behels ses weke se preke vir Sondae (oggend en aand) oor die onderwerp, ‘n weeklikse kort video vir die groepe om saam te doen met praktiese besprekings in die boekies, en daaglikse Skriflesings vir elke individu.

In die ses weke volgens ons op: 

  1. Beoefen God se teenwoordigheid
  2. Praat met God
  3. Pas die Bybel toe
  4. Werk tot Sy eer
  5. Getuig van Sy goedheid
  6. Dien almal


Kom beleef die Jesus van Sondag, elke dag!

 
  Vat Jesus Huis Toe Complete Booklet Study Guide

Publisher:   TD Kerk - 2021
 
Keywords:
afrikaans
featuring has been your queue.