In Jesus Spore Francois Lamprecht
TRAILER
Download/Embed
In Jesus Spore
Francois Lamprecht
SESSIONS TIME
In Jesus Spore -Intro 2 MINS
1. In Jesus Spore by mense met ... 16 MINS
2. In Jesus Spore by mense wat ... 16 MINS
3. In Jesus Spore by mense wat ... 17 MINS
4. In Jesus Spore by gelowiges 16 MINS
5. In Jesus Spore by mense wat ... 16 MINS
6. In Jesus Spore by kinders 10 MINS

Jesus het diep spore gelos in ander se lewens. Elkeen wat Hom ontmoet het, wat ‘n woord met Hom gepraat het, wat in Sy oë gekyk het se lewens was anders omdat Hy daar was. Hierdie is die tipe spore wat ons geroep is om te los in ander se lewens. 

In Jesus sien ons die perfekte voorbeeld van hoe ons spore in ander se lewens moet lyk en dís wat ons in hierdie reeks ondersoek: Die plekke waar Jesus spore gelos het en hoe Hy dit gedoen het. 

Ons sal Hom volg waar Hy spore los in die lewens van hartseer mense, siekes, mense wat sukkel om te glo, godsdienstiges, hongeres en by kinders.

Stap saam en leer hoe om self die tipe spore in mense se lewens te los wat red, bevry, verryk en betekenis gee. 

 
  In Jesus Spore - Daily Devotionals
  In Jesus Spore - Smallgroup - Kleingroep
featuring has been your queue.